Welkom by Vleissentraal (Edms) Bpk

Vleissentraal (Edms) Bpk is reeds meer as 75 jaar sinoniem met vee- en vleisbemarking in Suid-Afrika.  Die maatskappy spog met ‘n lang geskiedenis wat getuig van ‘n aktiewe rolspeler in georganiseerde landbou.

Vleissentraal bestaan uit vyf bedryfsfiliale wat saam met die boere in verskillende streke van Suid-Afrika werksaam is, naamlik:

 

 

Besoek ook gerus ons houermaatskappy, Subtropico Beperk, se webruimte vir meer inligting rakende die bemarking van u varsprodukte; en "Hoe om aandele te koop in Subtropico Beperk".

 

Klik vir die PDF weergawe

 

VEIlings 2012

Laai af
Mei 2012

Nuuskantoor

Vleissentraal-LNR - Spesiale Prestasietoetsklas 2011. ‘n Hoogtepunt by Die Lenteskou (Pretoria): Vleissentraal bied in samewerking met die Landbounavorsingsraad (LNR), die afgelope 33 jaar al die Spesiale Prestasietoetsklas vir Fase C-getoetse bulle aan.
                          meer

2011 Wildveiling Rekords: Baie geluk aan u as koper en verkoper..........

                            meer

2011 Game sale records!: Congratulations to both sellers and buyers...........

                            meer

Toekenningsfunksie 2011: Die Direksie en Bestuur van Vleissentraal (Edms) Bpk het op 12 Maart 2011 tydens ‘n Jaarlikse Toekenningsfunksie by Stone Cradle in Pretoria, sy Bemarkers en Afslaers met spesiale toekennings vereer, vir uitsonderlike prestasies wat tydens die 2010 finansiële jaar behaal is.

                            meer