229 Bronkhorst St, Nieuw Muckleneuk, Pretoria, 0181

Meer oor ons

Vleissentraal is reeds meer as 90 jaar sinoniem met veebemarking in Suid-Afrika. Die maatskappy spog met ‘n lang geskiedenis wat getuig van ‘n aktiewe rolspeler in die georganiseerde landbousektor.

Vleissentraal het ten doel om die maksimum waarde van lewendehawe, wild en eiendom vir beide die koper en verkoper te onderhandel met billike terme en voorwaardes. Die gebruik van tegnologie verseker ‘n vinnige en akkurate diens.

‘n Gemiddeld van 1700 veilings word jaarliks deur Vleissentraal gehou, wat die maatskappy as professionele bemarker en kenner op die gebied van veilings onderskei. Bekwame & kundige Afslaers en Bemarkers, verseker dat beste pryse op grond van vraag & aanbod behaal word. Betaling geskied op ooreengekome voorwaardes

Lees MeerLees Minder

Nuus

Geen nuus gevind