Toekenningsfunksie - 2010
Na ‘n jaar se harde werk, het dit tyd geword dat ons Bemarkers en Afslaers beloon word vir die positiewe bydrae wat hulle gemaak tot die sukses van die maatskappy.
Op 13 Maart 2010 is ons jaarlikse Toekenningsfunksie by die Cadillac Teater in Pretoria gehou. Hierdie jaar, was dit ‘n funksie met ‘n verskil. Ons het dit gekombineer met ‘n D J Ossewa-“show” en ‘n lekker dans daarna!
Vir dié wat daar was . . . ‘n Aand om te onthou . . . !!
Dankie aan Anton wat die aand as seremoniemeester opgetree het, en al die praatwerk gedoen het. Baie dankie ook aan Dok Piet wat die prysuitdeling behartig het.
En nou … al die toekennings …
BEMARKER VAN DIE JAAR |
 |
 |
Goue Toekenning:
RIEMPIES VICTOR (BOSVELD)
Hy ontvang ‘n sertifikaat en geskenkbewys vir ‘n wegbreek-naweek van sy keuse. BAIE GELUK met al daardie groot wildveilings wat julle die afgelope jaar gehad het |
Platinum Toekenning:
OCKIE GOOSEN (BOSVELD)
2 jaar in ‘n ry … die WENNER !!! Dit wil gedoen wees ! BAIE GELUK Ockie, jou harde werk die afgelope jaar is weereens beloon! Ockie ontvang ‘n sertifikaat en geskenkbewys vir ‘n oorsese vakansie van sy keuse |
AFSLAER VAN DIE JAAR |
 |
 |
Goue Toekenning:
LUKAS KLEYNHANS (BETHLEHEM)
Hy ontvang ‘n sertifikaat en geskenkbewys vir ‘n
wegbreek-naweek van sy keuse. BAIE GELUK , jy het hard gewerk en verdien hierdie wegbreek-naweek! |
Platinum Toekenning:
PAUL BOTHA (ERMELO
BAIE GELUK Paul, jou positiewe insette by al die veilings wat jy hanteer het, het vrugte afgewerp! Paul ontvang ‘n sertifikaat en geskenkbewys vir ‘n oorsese vakansie van sy keuse |
VOORSITTERSTOEKENNING |
 |
WILLIE ROUX (BOSVELD)
‘n Spesiale toekenning vir uitnemendheid is hierdie jaar deur Dr Piet Botha aan Willie Roux oorhandig, vir uitstaande en onbaatsugtige diens wat hy as Afslaer oor die jare aan Vleissentraal gelewer het. Hy ontvang ‘n sertifikaat en geskenkbewys vir ‘n welverdiende oorsese vakansie van sy keuse! |
STREEKBEMARKERS VAN DIE JAAR:
KWA-ZULU NATAL |
 |
 |
Goue Toekenning:
COLIN BROWN |
Silwer Toekenning:
DIRK SLABBERT |
Brons Toekenning:
JOHANNES SCHOEMAN
(nie funksie bygewoon) |
ERMELO |
 |
 |
Goue Toekenning:
WILLEM HENNING |
Silwer Toekenning:
CYRIL HEFER |
Brons Toekenning:
GYS TAUTE
(nie funksie bygewoon) |
KLERKSDORP |
 |
Goue Toekenning:
NICO LOUBSER |
BOSVELD |
 |
 |
Goue Toekenning:
OCKIE GOOSEN |
Silwer Toekenning:
RIEMPIES VICTOR |
 |
Brons Toekenning:
NICO WHELAN |
BLOEMFONTEIN |
 |
 |
Goue Toekenning:
JANUS OBERHOLZER |
Silwer Toekenning:
JOHAN PRINSLOO |
Brons Toekenning:
JANNIE PELSER
(nie funksie bygewoon) |
BETHLEHEM |
 |
 |
Goue Toekenning:
HENK STUART |
Silwer Toekenning:
CAREL OLCKERS |
 |
Brons Toekenning:
PIETER JOUBERT |
|