229 Bronkhorst St, Nieuw Muckleneuk, Pretoria, 0181

Lot 22

Description

Lyn teeling uit Monster bloedlyn. Cruiser is geteel ui 'n Breker seun (pa) en 'n Breker dogter (ma). Alles wat jy soek in 'n Bosvelder ram. Sterk kop, goeie balans en diepte. Baie mooi gladde haarbedekking, kapasiteit en dra baie vleis ( 'n ram vir die Bosveld)

Lot Details

Seller Name / Verkoper: Bestrina Trust
Number in Lot / Aantal in Lot: 1
# Male / Manlik: 1
ID: (Reg No/ ID No / Tag No ): 19.94 (CRUISER)
Sire / Vaar: Breker seun
Dam / Moeder: Breker dogter

Notes / Notas:

Alles wat jy soek in 'n Bosvelder ram: Sterk kop, goeie balans en diepte. Baie mooi gladde haarbedekking, kapasiteit en dra baie vleis ('n ram vir die Bosveld)

Gallery

Videos

Stefan Greyling

Auctioneer
+27 83 379 7297
greylingsp@gmail.com
(Limpopo)

Carel Chalmers

Marketer
+27 82 896 9586
pcjtrading@limpopo.za.net
(Bela-Bela (Warmbad) / Modimolle (Nylstroom))