Description
Goeie sprong van rib, lende ontwikkeling, kruis en stertaanhegting, Sterk manlike kop, goeie lengte, breedte en kapasiteit. Gebruik op koeie.
| Seller Name / Verkoper: | Thinus Maritz Boerdery |
| Number in Lot / Aantal in Lot: | 1 |
| # Male / Manlik: | 1 |
| ID: (Reg No/ ID No / Tag No ): | TMB 210232 |
| D.O.B: | 2021-08-11 |
| DNA: | Sire |