Description
In kudde gebruik.Behou een mede-eienaarskap. Saad reeds getap. Sterk manlike kop, bek, nek en skof, goeie lengte, breedte, balans en kapasiteit. Gebruik op koeie en verse.
| Seller Name / Verkoper: | Thinus Maritz Boerdery |
| Number in Lot / Aantal in Lot: | 1 |
| # Male / Manlik: | 1 |
| ID: (Reg No/ ID No / Tag No ): | TMB 210076 |
| D.O.B: | 2021-03-05 |
| DNA: | Sire / Dam |