Description
Besonderse oogbanke, kop en bek, nek en skof, sprong van rib en rumen kapasiteit. Vloeiende kruis, breed oor sitbene, deur die dye en goeie onderlyn. Gebruik op koeie.
| Seller Name / Verkoper: | JA BENEKE |
| Number in Lot / Aantal in Lot: | 1 |
| # Male / Manlik: | 1 |
| ID: (Reg No/ ID No / Tag No ): | JAB 220010 |
| D.O.B: | 2022-05-18 |
| DNA: | Sire |