Description
Bul met sterk toplyn en goeie balans. Besonderse ribsprong, breedte en diepte. Vir gebruik op verse en koeie.
| Seller Name / Verkoper: | BESTRINA TRUST BOERDERY |
| Number in Lot / Aantal in Lot: | 1 |
| # Male / Manlik: | 1 |
| ID: (Reg No/ ID No / Tag No ): | BTB230107 |
| Microchip No / Mikroskyfie No: | VAAR - GENOMIES |
| D.O.B: | 2023-09-27 |