Description
Mooi diep, lang bul met mooi pigment en verdonkering. Uitstekende klou konformasie. Goeie aanpasbaarheid in veld. Vir gebruik op verse en koeie.
| Seller Name / Verkoper: | THINUS MARITZ BOERDERY |
| Number in Lot / Aantal in Lot: | 1 |
| # Male / Manlik: | 1 |
| ID: (Reg No/ ID No / Tag No ): | TMB230433 |
| D.O.B: | 2023-09-08 |
| DNA: | SIRE - GENOMIC |