Beskrywing
Baie sterk kop, oogbanke, nek en skof. Goeie breedte, toplyn en sterk been. Goeie teelwaardes en kan positiewe fenotipiese/genotipiese bydrae maak.
Seller Name / Verkoper: | HANSU BONSMARA STOET |
Number in Lot / Aantal in Lot: | 1 |
# Male / Manlik: | 1 |
ID: (Reg No/ ID No / Tag No ): | HJS 210209 |
D.O.B: | 2021-10-05 |
DNA: | Sire |