Beskrywing
REMARKS: 4.5 Ster bul. Uitsonderlike Melk, Groei - en Produksiewaardes. Diepte. Bree rug, indrukwekkende voorkant en agterkwart. Dra baie vleis. Kan maklik op verse gebruik word.
| Seller Name / Verkoper: | CULMPINE BONSMARARS |
| Number in Lot / Aantal in Lot: | 1 |
| # Male / Manlik: | 1 |
| ID: (Reg No/ ID No / Tag No ): | RRF220016 |
| D.O.B: | 2022-10-08 |
| DNA: | SIRE |