Lot Name \ Lot Naam: Met trots stel ons vanjaar se flagskip bulle bekend wat onder die hamer kom by ons komende bulveiling. Hierdie uitsonderlike bulle beloof om ’n blywende merk in enige kudde te maak. Top gehalte bulle en vroulike diere wat jy nie mag misloop nie!